Available to order - Estimated delivery 7-10 working days.
Goeie taalvaardighede maak sukses in elke Leerarea moontlik - en die vermoë om 'n woordeboek doeltreffend te gebruik, speel 'n deurslaggewende rol in die ontwikkeling van hierdie vaardighede.
Hierdie Werkboek is maklik om te gebruik, vol nuttige aktiwiteite en behoort saam met die Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek gebruik te word. Saam bied hulle uitstekende ondersteuning aan leerders in Graad 4–9, veral in die Senior Fase.