(0)
You have no items in your shopping cart.
Search
Filters

13 uur

Available to Order - Kindly contact our Customer Services team to confirm delivery times
Author/s: Meyer, D
2nd Edition
SKU: 9780798165488
R 349.00
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos ? dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle hom. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.